This value should be false. Hierdie waarde moet vals wees. This value should be true. Hierdie waarde moet waar wees. This value should be of type {{ type }}. Hierdie waarde moet van die soort {{type}} wees. This value should be blank. Hierdie waarde moet leeg wees. The value you selected is not a valid choice. Die waarde wat jy gekies het is nie 'n geldige keuse nie. You must select at least {{ limit }} choice.|You must select at least {{ limit }} choices. Jy moet ten minste {{ limit }} kies.|Jy moet ten minste {{ limit }} keuses kies. You must select at most {{ limit }} choice.|You must select at most {{ limit }} choices. Jy moet by die meeste {{ limit }} keuse kies.|Jy moet by die meeste {{ limit }} keuses kies. One or more of the given values is invalid. Een of meer van die gegewe waardes is ongeldig. This field was not expected. Die veld is nie verwag nie. This field is missing. Hierdie veld ontbreek. This value is not a valid date. Hierdie waarde is nie 'n geldige datum nie. This value is not a valid datetime. Hierdie waarde is nie 'n geldige datum en tyd nie. This value is not a valid email address. Hierdie waarde is nie 'n geldige e-pos adres nie. The file could not be found. Die lêer kon nie gevind word nie. The file is not readable. Die lêer kan nie gelees word nie. The file is too large ({{ size }} {{ suffix }}). Allowed maximum size is {{ limit }} {{ suffix }}. Die lêer is te groot ({{ size }} {{ suffix }}). Toegelaat maksimum grootte is {{ limit }} {{ suffix }}. The mime type of the file is invalid ({{ type }}). Allowed mime types are {{ types }}. Die MIME-tipe van die lêer is ongeldig ({{ type }}). Toegelaat MIME-tipes is {{ types }}. This value should be {{ limit }} or less. Hierdie waarde moet {{ limit }} of minder wees. This value is too long. It should have {{ limit }} character or less.|This value is too long. It should have {{ limit }} characters or less. Hierdie waarde is te lank. Dit moet {{ limit }} karakter of minder wees.|Hierdie waarde is te lank. Dit moet {{ limit }} karakters of minder wees. This value should be {{ limit }} or more. Hierdie waarde moet {{ limit }} of meer wees. This value is too short. It should have {{ limit }} character or more.|This value is too short. It should have {{ limit }} characters or more. Hierdie waarde is te kort. Dit moet {{ limit }} karakter of meer wees.|Hierdie waarde is te kort. Dit moet {{ limit }} karakters of meer wees. This value should not be blank. Hierdie waarde moet nie leeg wees nie. This value should not be null. Hierdie waarde moet nie nul wees nie. This value should be null. Hierdie waarde moet nul wees. This value is not valid. Hierdie waarde is nie geldig nie. This value is not a valid time. Hierdie waarde is nie 'n geldige tyd nie. This value is not a valid URL. Hierdie waarde is nie 'n geldige URL nie. The two values should be equal. Die twee waardes moet gelyk wees. The file is too large. Allowed maximum size is {{ limit }} {{ suffix }}. Die lêer is te groot. Toegelaat maksimum grootte is {{ limit }} {{ suffix }}. The file is too large. Die lêer is te groot. The file could not be uploaded. Die lêer kan nie opgelaai word nie. This value should be a valid number. Hierdie waarde moet 'n geldige nommer wees. This file is not a valid image. Hierdie lêer is nie 'n geldige beeld nie. This is not a valid IP address. Hierdie is nie 'n geldige IP-adres nie. This value is not a valid language. Hierdie waarde is nie 'n geldige taal nie. This value is not a valid locale. Hierdie waarde is nie 'n geldige land instelling nie. This value is not a valid country. Hierdie waarde is nie 'n geldige land nie. This value is already used. Hierdie waarde word reeds gebruik. The size of the image could not be detected. Die grootte van die beeld kon nie opgespoor word nie. The image width is too big ({{ width }}px). Allowed maximum width is {{ max_width }}px. Die beeld breedte is te groot ({{ width }}px). Toegelaat maksimum breedte is {{ max_width }}px. The image width is too small ({{ width }}px). Minimum width expected is {{ min_width }}px. Die beeld breedte is te klein ({{ width }}px). Minimum breedte verwag is {{ min_width }}px. The image height is too big ({{ height }}px). Allowed maximum height is {{ max_height }}px. Die beeld hoogte is te groot ({{ height }}px). Toegelaat maksimum hoogte is {{ max_height }}px. The image height is too small ({{ height }}px). Minimum height expected is {{ min_height }}px. Die beeld hoogte is te klein ({{ height }}px). Minimum hoogte verwag is {{ min_height }}px. This value should be the user's current password. Hierdie waarde moet die huidige wagwoord van die gebruiker wees. This value should have exactly {{ limit }} character.|This value should have exactly {{ limit }} characters. Hierdie waarde moet presies {{ limit }} karakter wees.|Hierdie waarde moet presies {{ limit }} karakters wees. The file was only partially uploaded. Die lêer is slegs gedeeltelik opgelaai. No file was uploaded. Geen lêer is opgelaai nie. No temporary folder was configured in php.ini. Geen tydelike lêer is ingestel in php.ini nie. Cannot write temporary file to disk. Kan nie tydelike lêer skryf op skyf nie. A PHP extension caused the upload to fail. 'n PHP-uitbreiding veroorsaak die oplaai van die lêer om te misluk. This collection should contain {{ limit }} element or more.|This collection should contain {{ limit }} elements or more. Hierdie versameling moet {{ limit }} element of meer bevat.|Hierdie versameling moet {{ limit }} elemente of meer bevat. This collection should contain {{ limit }} element or less.|This collection should contain {{ limit }} elements or less. Hierdie versameling moet {{ limit }} element of minder bevat.|Hierdie versameling moet {{ limit }} elemente of meer bevat. This collection should contain exactly {{ limit }} element.|This collection should contain exactly {{ limit }} elements. Hierdie versameling moet presies {{ limit }} element bevat.|Hierdie versameling moet presies {{ limit }} elemente bevat. Invalid card number. Ongeldige kredietkaart nommer. Unsupported card type or invalid card number. Nie-ondersteunde tipe kaart of ongeldige kredietkaart nommer.